Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dassie
Dassie [boodskap #121563] So, 02 Desember 2018 07:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Dassie.
'n Dassie.
'n Dassie is 'n klein soogdiertjie wat in die meeste dele van Suidelike Afrika aangetref word. Daar is twee soorte; die klipdassie (Procavia capensis) wat in bergagtige landskappe en in klipskeure woon, en die boomdassie wat in bebosde gebiede voorkom. Die klipdassie bly in klipskeure maar grawe nie self 'n gat nie. Weens die klouende sole van sy pootjies kan dit feitlik loodreg teen 'n rots uitklim. Leef hoofsaaklik van plante. Die boomdassie stem baie ooreen met die klipdassie behalwe dat hy grys is in plaas van bruin. Albei is heeltemal skadeloos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dartnell, Generaal-major, Sir John George
Volgende onderwerp: Dassie, Kolstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:06:02 MGT 2024