Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dartnell, Generaal-major, Sir John George
Dartnell, Generaal-major, Sir John George [boodskap #121562] So, 02 Desember 2018 07:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal-majoor Sir John George Dartnell was 'n Suid-Afrikaanse soldaat, in 1838 in Kanada gebore. Sluit in 1855 by die leër aan en veg in Indië tydens die Muitery. In 1869 kom hy na Natal en veg in die Zoeloe-oorlog in 1879, die Basoeto-oorlog (Geweeroorlog) in 1880 en in sowel die Eerste as Tweede Vryheidsoorlog. In 1874 stig hy die Natal Mounted Police, wat hy in verskeie veldtogte aanvoer. Tree af in 1903 en is oorlede in Augustus 1913.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dart, Professor Raymond Arthur
Volgende onderwerp: Dassie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:27:40 MGT 2024