Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dalindyebo
Dalindyebo [boodskap #121553] So, 02 Desember 2018 07:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dalindyebo was die Opperhoof van die Temboes. Gebore in 1865. As seun word hy 'n Christen en word op 19 jarige ouderdom hoof van die stam. Met die instelling van die Temboelandse Algemene Raad (Bunga) speel hy 'n groot rol in die verrigtinge. Hy het baie gedoen vir die onderwys. Oorlede in 1923.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dalhousie, Simon Ramsay, Graaf van
Volgende onderwerp: Dalton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:54:25 MGT 2024