Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dalhousie, Simon Ramsay, Graaf van
Dalhousie, Simon Ramsay, Graaf van [boodskap #121552] Sa, 01 Desember 2018 19:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Simon Ramsay, die Graaf van Dalhousie, was die Goewerneur-generaal van die Federasie van Rhodesië (nou Zimbabwe) en Njassaland (nou Malawi). Op 17 Oktober 1914 gebore. Ontvang opleiding aan Eton en Oxford. Dien in die Black Watch tydens die Tweede Wêreldoorlog. Van 1945 tot 1950 was hy lid van die Britse laerhuis. In 1957 volg hy lord Llewellin in Salisbury (nou Harare) op. Hy bly Goewerneur-generaal tot die ontbinding van die Federasie in 1963.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Daleside
Volgende onderwerp: Dalindyebo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:40:59 MGT 2024