Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dale College
Dale College [boodskap #121549] Sa, 01 Desember 2018 19:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dale College is 'n groot seunskool in King William's Town, Kaapprovinsie. Gestig in 1877 en vernoem na sir Langham Dale, Superintendent-generaal van Onderwys aan die Kaap.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Daily Dispatch
Volgende onderwerp: Dale, Sir Langham
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:41:16 MGT 2024