Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dagga (Cannabis sativa)
Dagga [boodskap #121547] Sa, 01 Desember 2018 19:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dagga
Dagga
Dagga (Cannabis sativa) is wilde hennep, soortgelyk aan die Oosterse hasjisj. Dit beskik oor sterk narkotiese hoedanighede en is van die vroegste dae af deur baie stamme, veral die Khoikhoi (Hottentotte), gerook. Dit is dan ook 'n Khoikhoiwoord.

Dagga was vir jare lank 'n algemene handelsartikel wat in die pers geadverteer is. In die huidige eeu is die kweek en verkoop daarvan verbied en word swaar strawwe by die oortreding van die verbod opgelê.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dageraad
Volgende onderwerp: Daily Dispatch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:08:30 MGT 2024