| Dabulamanzi [boodskap #121544] |
Sa., 01 Desember 2018 18:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dabulamanzi was 'n beroemde Zoeloe-opperhoof, die halfbroer van Cetshwayo. Hy het die aanval op die Britte by Rorkesdrif in die Anglo-Zoeloe-oorlog gelei. Hy het later oorgegee en is na Zoeloe-land teruggekeer, maar was verantwoordelik vir nuwe onrus. Word in 1886 gearresteer, ontsnap en word doodgeskiet.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|