Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cyprian Bhekuzulu
Cyprian Bhekuzulu [boodskap #121542] Sa, 01 Desember 2018 17:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Cyprian Bhekuzulu was 'n senior hoofman van die Zoeloes. Amptelik is daar geen opperhoof nie, slegs die hoofman van die Oesoeto, die senior stam van die Zoeloevolk. Op 26 Augustus 1923 gebore. Sy pligte is eers uitgevoer deur die regent Mshiyeni wat in 1946 bedank het. Cyprian is op 27 Augustus 1948 formeel bevestig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cuyler, Generaal Jacob Glen
Volgende onderwerp: Dabulamanzi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:52:00 MGT 2024