Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Curlewis, Ivan
Curlewis, Ivan [boodskap #121537] Sa, 01 Desember 2018 16:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ivan Curlewis was 'n regter van die Transvaalse regbank. Gebore op 27 Desember 1895 in Pretoria. Hy ontvang sy opleiding aan Diocesan College, Kaapstad, en Rhodes Universiteitskollege, Grahamstad. Verloor 'n been tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy hervat sy studies in Oxford, behaal sy B.A.-graad in 1920 en word advokaat. Hy keer terug na Transvaal in 1921 en word tot die balie toegelaat. Praktiseer in Pretoria tot hy in 1938 regter word. Oorlede op 16 Julie dieselfde jaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Curle, J.H.
Volgende onderwerp: Curlewis, John Stephen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:07:22 MGT 2024