Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Crewe, Sir Charles Preston
Crewe, Sir Charles Preston [boodskap #121530] Sa, 01 Desember 2018 16:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Charles Preston Crewe was 'n Suid-Afrikaanse soldaat en kabinetslid. Gebore in 1858 in Engeland en kom as jong man na die Kaap. Veg saam met die Cape Mounted Rifles van 1878 tot 1881 en neem deel aan talle naturelleveldtogte. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het hy die Border Horse in die lewe geroep en was ook in bevel. Hy tree toe tot die politiek en word koloniale sekretaris in 1904 en later Sekretaris van Landbou. Na Uniewording was hy 'n lid van die Suid-Afrikaanse Verdedigingsraad en hoof-werfoffisier tydens die Eerste Wêreldoorlog. Oorlede in 1936.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Creswell, Kolonel Frederick Hugh Page
Volgende onderwerp: Cronje, Generaal Pieter Arnoldus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:45:31 MGT 2024