Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Crassula (Crassulaceae)
Crassula [boodskap #121526] Sa, 01 Desember 2018 15:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Crassula (Crassulaceae) is 'n familie wat bome, struike en kruie insluit. Klipblomme en saadlobbe, hoofsaaklik vetplante van die Karoo en halfwoestyn-tipes, het blare wat rosetvormig op die grondoppervlakte uitsprei, of in afwisselende pare vlesig na bo groei; blomme groei in een of meer skerms. Rooi Crassula of klipblom (Rochea coccinea) is 'n spoggerige helderrooi somerblom van Wes-Kaapland. Kaapse sneeuklokkie (Crassula capensis) het 'n delikate skerm wit blomme; 'n enkele stingel groei uit die blomroset. 'n Klein drywende C. Natans is algemeen in Kaapse damme, slegs die blomroset en hangende blomme steek bo die oppervlakte uit.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cranko, John
Volgende onderwerp: Craven, Dr. Daniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:11:19 MGT 2024