Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cranko, John
Cranko, John [boodskap #121525] Sa, 01 Desember 2018 15:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
John Cranko was 'n balletdanser en choreograaf. Gebore op 15 Augustus 1927 in Suid-Afrika en ontvang opleiding in Johannesburg. Het op die voorgrond getree as 'n lid van die Kaapse Balletklub en die Universiteit van Kaapstad se Balletklub. Hy gaan na Engeland en verwerf gou beroemdheid. In 1946 sluit hy op 19 jarige ouderdom by die Sadler's Wells-groep aan. Na verbintenisse met die New Yorkse Stads-ballet en die Ballet Rambert word hy in 1951 aangestel as choreograaf by Sadler's Wells.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Craigieburn
Volgende onderwerp: Crassula
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:46:46 MGT 2024