Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cotts, Sir William Dingwall Mitchell
Cotts, Sir William Dingwall Mitchell [boodskap #121518] Sa, 01 Desember 2018 15:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir William Dingwall Mitchell Cotts was 'n nyweraar en handelaar. Gebore in 1871 in Skotland en stig die onderneming Mitchell Cotts & Co. of London and South Africa met wêreldwye kontakte, spesifiek in die steenkoolbedryf, as stoomskipeienaars en op ander gebiede. Oorlede in 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Coryndon, Sir Robert Thorne
Volgende onderwerp: Cowan, Dr.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:00:40 MGT 2024