Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Constantia
Constantia [boodskap #121512] Sa, 01 Desember 2018 14:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Constantia is 'n naam gegee aan talle ou wynplase in die omgewing van die Kaap. Die oudste en beroemdste is Groot Constantia in 1684 deur goewerneur Simon van der Stel aangelê. Vernoem na sy vrou. Hy tree af en is daar oorlede. Ander plase het ontwikkel, vernaamlik Klein Constantia, Hoog Constantia, ens. Tot 1885 is die hoofplaas in besit van die Cloete-familie. Sy wyn is internasionaal-beroemd. Daarna is dit deur die Kaapse regering gekoop as demonstrasie- en wynproefplaas. Die herehuis, Groot Constantia, het in 1925 afgebrand, maar is sedertdien herbou en is tans 'n nasionale monument

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Consolidated Gold Fields of South Africa Ltd.
Volgende onderwerp: Coode, Sir John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:08:47 MGT 2024