Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Consolidated Gold Fields of South Africa Ltd.
Consolidated Gold Fields of South Africa Ltd. [boodskap #121511] Sa, 01 Desember 2018 14:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Consolidated Gold Fields of South Africa Ltd. was 'n myngroep in 1887 deur Cecil John Rhodes en sy vennote gestig onder die naam van Gold Fields of South Africa. Het groot belange aan die Witwatersrand asook in ander dele van die wêreld. 'n Geassosieerde maatskappy is die New Consolidated Gold Fields.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Conradie, Johannes Hendrik
Volgende onderwerp: Constantia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:09:57 MGT 2024