Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Connaught, Prins Arthur van
Connaught, Prins Arthur van [boodskap #121508] Sa, 01 Desember 2018 14:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prins Arthur van Connaught was die derde Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Seun van die Hertog van Connaught. Gebore in Windsor in 1883. Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en Hoë Kommissaris van 1920 tot 1924. Oorlede in 1938.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Connaught, Hertog van
Volgende onderwerp: Connor, Sir Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:37:19 MGT 2024