Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Companhia do Nyasa
Companhia do Nyasa [boodskap #121505] Sa, 01 Desember 2018 14:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Companhia do Nyasa was 'n geoktrooieerde maatskappy in die lewe geroep deur 'n koninklike verordening in Portugal op 21 September 1891 en 10 Maart 1893. Gebied dek nagenoeg 100,000 vk. myl en strek tot by die grens van Duits-Oos-Afrika. Die oktrooi het in 1928 verstryk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Companhia de Mozamblque
Volgende onderwerp: Comrades Marathon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:06:52 MGT 2024