Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Colvin, Ian Duncan
Colvin, Ian Duncan [boodskap #121503] Sa, 01 Desember 2018 14:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ian Duncan Colvin was 'n Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer. Gebore in Inverness (Skotland) in 1877, ontvang opleiding daar en aan die Edinburgh Universiteit. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog kom hy na Suid-Afrika en sluit aan by die redaksie van Cape Times waar hy tot 1907 bly as assistent-redakteur. Stel belang in plaaslike geskiedenis en skryf baie boeke, insluitend die Life of Dr. Jameson, The Cape of Adventure, 'n versameling uittreksels van ou verdigsels, die redaksionele deel van Mendelssohn se Bibliografie, ens. Oorlede in 1938.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Colonial Orphan Chamber
Volgende onderwerp: Companhia de Mozamblque
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:58:56 MGT 2024