Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Coligny
Coligny [boodskap #121499] Sa, 01 Desember 2018 11:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Coligny is 'n dorp in Wes-Transvaal. Gestig in 1918 en vernoem na Gaspard de Coligny, beroemde 16de eeuse Hugenootleier in Frankryk. Belangrike mieliestreek. Diamantdelwery het van tyd tot tyd in die omgewing plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,287 (1,269 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Colesbergkoppie
Volgende onderwerp: Colley, Generaal Sir George Pomeroy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:30:07 MGT 2024