Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Colesberg
Colesberg [boodskap #121497] Sa, 01 Desember 2018 11:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Colesberg is 'n dorp in Noord-Kaapland oorspronklik bekend as Toverberg. In November 1830 gestig en vernoem na sir Lowry Cole. Een van die oudste munisipaliteite in Kaapland, gestig in 1840. Toneel van baie veldslae in die Twee Vryheidsoorlog en is maande lank deur die Boere beset. Dit is 'n belangrike wol- en perdeteelgebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,855 (1,055 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Colenso, Harriette Emily
Volgende onderwerp: Colesbergkoppie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:39:16 MGT 2024