Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Colenso, Frances Ellen
Colenso, Frances Ellen [boodskap #121495] Sa, 01 Desember 2018 11:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Frances Ellen Colenso was 'n kampvegter vir die Zoeloevolk. Dogter van biskop J.W. Colenso. Gebore in Engeland in 1849 en kom in 1855 na Natal. Daar het sy en haar suster, Harriette, haar vader gehelp. Propageer die saak van die Bantoe. Oorlede in 1887.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Colenso, Biskop John William
Volgende onderwerp: Colenso, Harriette Emily
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:58:06 MGT 2024