Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Colenso
Colenso [boodskap #121493] Sa, 01 Desember 2018 11:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Colenso is 'n dorp in Natal vernoem na hoog-eerwaarde J.W. Colenso, eerste biskop van Natal, 153 myl noord van Durban. Oorspronklik 'n uitspanning, wat in 1880 begin is. Kwaai gevegte het tydens die Tweede Vryheidsoorlog hier gewoed weens die strategiese spoorwegbrug. In 1924 is 'n groot kragstasie daar opgerig vir die elektrifikasie van die hoofspoorlyn na Durban. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,034 (880 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Colenbrander, Kolonel Johann William
Volgende onderwerp: Colenso, Biskop John William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:14:19 MGT 2024