Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cole, Alfred Whaley
Cole, Alfred Whaley [boodskap #121490] Sa, 01 Desember 2018 11:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alfred Whaley Cole was 'n Onderregter van Kaapland. Gebore in Januarie 1823 in Londen en word advokaat in 1850. Kom na die Kaap in 1856, praktiseer daar en word vier keer verkies tot die Kaapse parlement. Hy word regter in 1880 en Hoof-onderregter van die Kaapkolonie in 1888. Hy tree af in 1891 en is oorlede op 26 November 1896.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Coillard, Ds. Francois
Volgende onderwerp: Cole, Sir Galbraith Lowry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:40 MGT 2024