Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cohen, Dr. Emil
Cohen, Dr. Emil [boodskap #121488] Sa, 01 Desember 2018 11:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Emil Cohen was 'n mineraloog, geoloog en ontdekkingsreisiger. Gebore in Aakjaer, Denemarke op 12 Oktober 1842. Hy kom na Suid-Afrika in 1872 namens die firma, Lippert & Co., om verslag te doen oor die pas-ontdekte Diamantvelde. Hy bly meer as 'n jaar lank en doen uitgebreide ondersoek in Griekwaland-Wes en Transvaal waar hy van die eerste verslae indien oor die Lydenburgse Goudveld. Hy behou sy kontak met Suid-Afrika na sy terugkeer na Europa. In 1878 word hy professor in Geologie in Strassburg, Alsace. Hy was ook 'n deskundige op die gebied van meteoriete. Oorlede op 3 April 1905.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cohen, Abner
Volgende onderwerp: Coillard, Ds. Francois
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:03:16 MGT 2024