Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Coetsee, Jacobus
Coetsee, Jacobus [boodskap #121484] Sa, 01 Desember 2018 11:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jacobus Coetsee was 'n vroeë Suid-Afrikaanse jagter en ontdekkingsreisiger. In 1760 is daar die eerste keer van hom gehoor toe hy in Piketberg in Wes-Kaapland gewoon en 'n reis op soek na olifante na die noorde onderneem het. Coetsee het die Oranjerivier ontdek in 1762, 17 jaar voor sy amptelike benaming deur kolonel Jacob Gordon. Hy het die loop 50 myl ver gevolg en was die eerste wat betroubare inligting teruggebring het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Coertse, Mimi (Maria Sophia)
Volgende onderwerp: Cofimvaba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:33:41 MGT 2024