Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Coertse, Mimi (Maria Sophia)
Coertse, Mimi (Maria Sophia) [boodskap #121483] Sa, 01 Desember 2018 11:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mimi (Maria Sophia) Coertse is 'n Suid-Afrikaanse operasangeres. Gebore in Durban 1933 en gaan na skool in Germiston. Het onder Aimee Parkerson, Johannesburg gestudeer en later op die beroemde Staatsakademie in Wenen. In 1953 sluit sy aan by die permanente personeel van die Weense Staatsopera. Kry medalje van Afrikaanse Akademie 1961. Sy is welbekend vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cock, William
Volgende onderwerp: Coetsee, Jacobus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:40:34 MGT 2024