Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cloete, Stuart
Cloete, Stuart [boodskap #121478] Sa, 01 Desember 2018 10:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stuart Cloete was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Gebore in Parys op 23 Julie 1897, Ontvang sy opleiding aan Lancing College en sluit kort daarna aan by die Coldstream Guards saam met wie hy in die Eerste Wêreldoorlog van 1914 tot 1918 geveg het. 'n Tydlank is hy beesboer in die Bosveld maar begin belang stel in skryf en verhuis in 1935 na Engeland. Hy behaal wêreldwye sukses met sy boek Turning Wheels, 'n roman oor die Groot Trek. Hy skryf talle kortverhale in die Amerikaanse pers en skryf daarna 'n reeks boeke wat in Afrika afspeel, insluitende The Soldier's Peaches, The African Giant, ens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cloete, Hendrik
Volgende onderwerp: Close, Ralph William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:57:45 MGT 2024