Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cloete, Hendrik
Cloete, Hendrik [boodskap #121477] Sa, 01 Desember 2018 10:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hendrik Cloete was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Gebore in Junie 1792 in Kaapstad en ontvang opleiding in Holland. Nadat hy in Engeland gekwalifiseer het as advokaat keer hy na die Kaap terug waar hy in 1813 by die Staatsdiens aansluit. In 1816 begin hy sy regsloopbaan in Kaapstad. In 1843 vestig hy hom in Natal waar hy in 1845 as regter aangestel word. Hy keer terug na die Kaap en word 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof van 1855 tot 1866. In Desember 1870 aan die Kaap oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Clocolan
Volgende onderwerp: Cloete, Stuart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:12:06 MGT 2024