Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Clocolan
Clocolan [boodskap #121476] Sa, 01 Desember 2018 10:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Clocolan is 'n dorp in die Vrystaat naby Lesotho se grens, halfpad tussen Bethlehem en Bloemfontein aan die R26-pad. Gestig in die jare 1860. Die naam beteken 'gedruk in die berge', 'n verbastering van die Bantoenaam. Dit is 'n landbousentrum bekend vir sy natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,120 (1,300 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Clewer
Volgende onderwerp: Cloete, Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:47:22 MGT 2024