Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Clayton, Eerwaarde Dr. Geoffrey Hare
Clayton, Eerwaarde Dr. Geoffrey Hare [boodskap #121473] Sa, 01 Desember 2018 10:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eerwaarde Dr. Geoffrey Hare Clayton was 'n Aartsbiskop van Kaapstad. Seun van die Biskop van Leicester. Gebore op 12 Desember 1884 en ontvang sy opleiding in Rugby, Cambridge en Cuddeston. In 1934 kom hy na Suid-Afrika as Biskop van Johannesburg en beklee die pos tot 1948 toe hy verkies word tot Aartsbiskop. 'n Man met sterk oortuigings. Onverskrokke teenstander van sekere aspekte van die regeringsbeleid. Oorlede in 1957.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Clarkson, Senator Charles Francis
Volgende onderwerp: Clayville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:54:39 MGT 2024