Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Clark, Sir William Henry
Clark, Sir William Henry [boodskap #121471] Sa, 01 Desember 2018 10:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir William Henry Clark was 'n Britse Hoë Kommissaris in Suid-Afrika. Gebore in 1876, in Engeland. In 1934 word hy aangestel as Hoë Kommissaris vir Basoetoland, Betsjoeanaland en Swaziland in die Unie waar hy tot 1939 bly. Hy tree af in 1940 en is oorlede in November 1952.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Clarens
Volgende onderwerp: Clarkson, Senator Charles Francis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:32:39 MGT 2024