Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Clanwilliam
Clanwilliam [boodskap #121467] Sa, 01 Desember 2018 09:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Clanwilliam is 'n dorp in Wes-Kaapland. Oorspronklik bekend as Jan Disselsvleidorp, vernoem na die eienaar van die plaas, maar word Clanwilliam herdoop in Januarie 1814 toe 'n nuwe dorpsgebied deur kaptein Williams gestig is. Die Graaf van Clanwilliam was die Goewerneur, sir John Cradock, se skoonvader. Onsuksesvolle pogings is in 1820 aangewend om 'n aantal Ierse immigrante daar te vestig. Dit is 'n vrugtegebied en besproeiingsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,214 (818 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Clan-redery
Volgende onderwerp: Claremont
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:19:36 MGT 2024