Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Church of England
Church of England [boodskap #121463] Sa, 01 Desember 2018 09:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Church of England in Suid-Afrika is gestig as gevolg van die regsgeding waarin biskop J.W. Colenso betrokke was en is geheel en al onafhanklik van die Anglikaanse Kerk van Suid-Afrika. Hulle maak daarop aanspraak dat die kerk 'n regstreekse voortsetting is van die oorspronklike Church of England soos dit in 1795 aan die Kaap gestig is en volg die leerstellings en beleid van die 'Low Church'. Ná 'n lang tydsverloop beskik die kerk nou weer oor 'n eie biskop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Churchill, Sir Winston S.
Volgende onderwerp: Cilliers, Sarel Arnoldus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:45:33 MGT 2024