Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chroom
Chroom [boodskap #121459] Sa, 01 Desember 2018 06:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chroom is 'n mineraal wat gebruik word in staalproduksie, looiery ens. Zimbabwe (Rhodesië) beskik oor groot werke en is een van die wêreld se vernaamste leweransiers. Chroomerts waarvan die reserwes 200 miljoen ton oorskry, word geproduseer in die distrikte Rustenburg, Marico en Lydenburg in die Transvaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Christiana
Volgende onderwerp: Churchill, Lord Randolph
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:02:42 MGT 2024