Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Choma
Choma [boodskap #121455] Sa, 01 Desember 2018 06:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Choma is 'n dorp in Zambië 125 myl ten noorde van Livingstone en 80 myl ten suide van Lusaka. Dit is in ongeveer 1905 gestig as 'n spoorweghalte. Vandag is dit 'n belangrike tabak- en mieliesentrum. Die hoogte bo seespieël (4,703 voet) het gesonde klimaat ten gevolg. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 490 Blankes, 1,500 Naturelle en 110 ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Choberivier
Volgende onderwerp: Chrissie-meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:03:33 MGT 2024