Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Choberivier
Choberivier [boodskap #121454] Sa, 01 Desember 2018 06:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Choberivier is 'n sytak van die Zambezi. Ontspring in groot moerasse; word Kwando genoem in die bolope en die Linyanti laer af.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chirundu
Volgende onderwerp: Choma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:35:53 MGT 2024