Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tshipise
Tshipise [boodskap #121450] Sa, 01 Desember 2018 06:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tshipise is 'n dorp in Noord-Transvaal (Limpopo) naby die Zimbabwiese (Rhodesiese) grens. Die plek se naam was eers Chipise, wat afgelei is van chia fisu, wat 'brand' of 'warm wees' beteken, verwysend na die minerale bronne van 65°C. Die vakansieoord is sedert 1936 ontwikkel en beskik oor mineralebaddens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chipinge
Volgende onderwerp: Chiredzi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:27 MGT 2024