Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chimanimani-bergreeks
Chimanimani-bergreeks [boodskap #121444] Vr, 30 November 2018 19:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Chimanimani-bergreeks is 'n reeks op die grens van Zimbabwe (Rhodesiƫ) en Mosambiek. Die bergreeks bereik 'n hoogte van 2,440 meter (8,000 voet). Dit is sedert 1953 'n Nasionale Park.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chilvers, Hedley A.
Volgende onderwerp: Chinde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:20:09 MGT 2024