Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chelmsford, Lord (Frederick Augustus Thesiger)
Chelmsford, Lord (Frederick Augustus Thesiger) [boodskap #121441] Vr, 30 November 2018 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Chelmsford (Frederick Augustus Thesiger) was 'n Britse soldaat. Gebore in 1827 en sluit aan by die Britse Leër op 17 jarige ouderdom. Hy voer bevel oor die Britse troepe aan die Kaap en in die Zoeloe-oorlog in 1879. Vanweë die ramp by Isandhlwana is hy deur lord Wolseley vervang. Ten spyte van oorwinnings by Ulundi en ander plekke keer hy terug na Engeland. Oorlede in 1905.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chavonnes, Maurits Pasques de
Volgende onderwerp: Chiloane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:04:10 MGT 2024