Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chavonnes, Maurits Pasques de
Chavonnes, Maurits Pasques de [boodskap #121440] Vr, 30 November 2018 18:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maurits Pasques de Chavonnes was 'n Goewerneur van die Kaap. Gebore in Den Haag in 1654. Word soldaat en word bevorder tot luitenant-kolonel in die infanterie van die State-Generaal. Word afgedank, maar vind weer betrekking by die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie wat hom in 1714 as Goewerneur aan die Kaap aanstel. Hy doen baie vir die ontwikkeling van die Kolonie en word in 1721 bevorder tot Gewone Raadgewer van Indië. Hy is aan die Kaap oorlede op 7 September 1724.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Charlesville
Volgende onderwerp: Chelmsford, Lord (Frederick Augustus Thesiger)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:42:16 MGT 2024