Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Charlestown
Charlestown [boodskap #121438] Vr, 30 November 2018 18:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Charlestown is 'n dorpsgebied op die Transvaalse grens van Natal. Gestig in 1889 en vernoem na goewerneur sir Charles Mitchell. In sy fleur was Charlestown die hoof oorlaaipunt van die spoorweglyn wat geëindig het op die Natalse grens. Ossewaens en koetse het die goedere daarvandaan na die Rand vervoer. Dit is nou 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,152 (336 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chapman, James
Volgende onderwerp: Charlesville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:00:26 MGT 2024