Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chaka's Kraal
Chaka's Kraal [boodskap #121432] Vr, 30 November 2018 15:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chaka's Kraal is 'n suikerproduserende gebied aan die noordkus van Natal; vernoem na die Zoeloekoning, Tsjaka. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,384 (132 Blankes en 1,480 Indiërs).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chai-Chai
Volgende onderwerp: Chaka's Rock
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:05:57 MGT 2024