Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chai-Chai is 'n vroeëre naam van Vila de João Belo, wat in 1975 Xai-Xai geword het. Dit is 'n kusstad in die Gaza-provinsie in suidelike Mosambiek. Die stad lê sowat 200 km noordoos van Maputo.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.