Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ceres
Ceres [boodskap #121429] Vr, 30 November 2018 14:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ceres is 'n dorp in die Westelike Provinsie aan die Dwarsrivier. Gestig in 1854 en vernoem na die Romeinse godin van landbou na aanleiding van die distrik se vrugbaarheid. Die plek is beroemd vir sy eike. Dit is 'n belangrike vrugteproduserende gebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,173 (2,279 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Central African Airways
Volgende onderwerp: Cetshwayo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:41:36 MGT 2024