Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Centlivres, Albert van de Sandt
Centlivres, Albert van de Sandt [boodskap #121427] Vr, 30 November 2018 14:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albert van de Sandt Centlivres was 'n Hoofregter van Suid-Afrika. Hy is gebore in Kaapstad op 13 Januarie 1887 en ontvang sy opleiding aan die South African College en Oxford. Hy word advokaat in Kaapstad, word bevorder tot regter en was Hoofregter van 1950 tot 1957. Sedert 1951 was hy ook kanselier van die Universiteit van Kaapstad. Oorlede op 19 September 1966.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Celliers, Sarel
Volgende onderwerp: Central African Airways
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:22:25 MGT 2024