Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cayzer, Sir William Nicholas
Cayzer, Sir William Nicholas [boodskap #121422] Vr, 30 November 2018 06:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir William Nicholas Cayzer was 'n skeepsmagnaat. Gebore op 21 Januarie 1910. Sluit aan by die Clan-redery wat onder sy bewind beheer verkry oor die Union Castle-redery. Aansienlike uitbreidings en modernisering het kort daarna gevolg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cave-kommissie
Volgende onderwerp: Cedara
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:42:20 MGT 2024