Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cave-kommissie
Cave-kommissie [boodskap #121421] Vr, 30 November 2018 06:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Cave-kommissie was 'n liggaam wat in die lewe geroep is deur die Britse regering, onder lord kanselier Cave, om vas te stel watter bedrag as vergoeding betaal moet word aan die British South Africa Company in ruil vir die opsegging van sy magte aan die Rhodesiese (nou Zimbabwiese) regering. Die verslag wat op 15 Januarie 1920 uitgereik is, het die bedrag vasgestel op £4,435,225.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cato Ridge
Volgende onderwerp: Cayzer, Sir William Nicholas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:10:22 MGT 2024