Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Casement, Sir Roger
Casement, Sir Roger [boodskap #121414] Vr, 30 November 2018 06:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Roger Casement was 'n Ierse politieke leier. Gebore in 1864. Hoewel hy veral bekend is vir sy bedrywighede in die Belgiese Kongo, Suid-Amerika en Ierland, het Casement sy loopbaan in die Britse diplomatieke diens begin as konsul in Lourenco Marques van 1895 tot 1898. Ná 'n kort tydperk in Angola, is hy verplaas na Kaapstad. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het hy 2 jaar lank spesiale diens gedoen wat hom die Suid-Afrikaanse Koningin-medalje besorg het. Hy is in 1916 tydens Tweede Wêreldoorlog tereggestel weens hoogverraad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Carter, Sydney
Volgende onderwerp: Cashanberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:34:14 MGT 2024