Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Carolina
Carolina [boodskap #121410] Do, 29 November 2018 19:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Carolina is 'n dorp in Oos-Transvaal. Gestig in 1882 en vernoem na mev. Carolina Coetzee, eggenote van die stigter. Daar is asbesmyne naby, goud en steenkool kom ook voor. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4.853 (1,700 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Carnarvon
Volgende onderwerp: Carpio-aangeleentheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:23:25 MGT 2024