Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cape of Good Hope Savings Bank
Cape of Good Hope Savings Bank [boodskap #121402] Do, 29 November 2018 14:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Cape of Good Hope Savings Bank is die oudste finansiële instelling wat behoue gebly het in Suid-Afrika. Toe dit in 1831 deur spesiale ordinansie gestig is, het dit baie takke gehad, maar vandag funksioneer dit hoofsaaklik in Kaapstad. Die bank aanvaar spaardeposito's en doen uitgebreide verbandbesigheid. Dit moet nie met die Cape of Good Hope Bank verwar word nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cape of Good Hope Bank
Volgende onderwerp: Cape Mounted Riflemen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:16:34 MGT 2024